Categories
Uncategorized

Oulike onderwysers

‘n Skrystuk van graad 6.

images

“Wat!?” Sal julle dalk sê “Oulike onderwysers?  Wat jy waar kry?!”

Wel, ek kan vir jou eerlik sê: Daar is nog tonne en tonne en miljoene OULIKE onderwysers!! Daar is altyd onderwysers wat ekstra moeite vir leerders doen. Hulle kry net nie altyd krediet vir hul moeite nie. Ek dink nie hulle besef altyd watse groot invloed hulle op ons partykeer het nie. Ek het vreeslike OULIKE onderwysers wat altyd die ekstra moeite sál doen. Ek self sal eendag  ń onderwyseres wil word oor ń oulike onderwyseres wie al vir my skool gegee het. Juffrouens wie al vir my skool gegee het en wie nou vir my skool gee het my al aangemoedig om iets te doen wat ek nooit vantevore sou doen nie.

Daar is ,sonder twyfel, nog BAIE OULIKE ONDERWYSERS!!!!!!!!

Onderwysers wat altyd die ekstra moeite sál doen!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *